Guest book
We’re always pleased to receive feedback or any comments about your stay and experience at b@Home Guest House. Please add your message below, or have a look at what previous guests have to say.

(154)
| Liezel en Johan Brits SA |
Baie dankie vir 'n fabulous tyd!
Alles was pragtig en baie lekker om by julle te kuier!
Ontbyt was stunning elke oggend en ons sal weer so maak!!
Groete
Liezel en Johan Brits
13 Mei 2012

| Janet Turple UK |
11th May 2012
A very pleasant and comfortable stay.
The personal attention was very much appreciated. What a wonderful view.
Janet Turple - UK

| Lani en Lea SA |
10 Mei 2012
Ons het al die pad van Vredenburg af gery en so gehoop ons gaan 'n vriendelike, mooi, stunning, great, ens plek kry om in te bly maar ons het soveel meer gekry!!
Baie dankie, dit was wonderlik!!
Julle sal ons weer sien
Groete - Lanie en Lea - DRS

| Familie Brandy Germany |
9/5/2012
Thank you very much for a wonderful stay with marvellous view with seals and dolphins.
Best wishes
Familie Brandy from Germany

| Liz + Basil du Toit SA |
Thank you for all your kindness.
Liz and Basil du Toit - Sedgefield SA
05.05.2012
Liz and Basil du Toit - Sedgefield SA
05.05.2012
| Huub en Jurien Smeets Holland |
5 Mei 2012
Baie dankie vir 'n gezellig verblijf!
Ons het geniet van die huis, die zonsondergang.
Vandaag is Freedomsday in Holland waar ons woon. Hier voel ons vrij op hier die plek.
Het aandeten/diner in Sea Gypsea was baie lekker.
Baie dankie,
Huub en Jurien Smeets, Terneuzen, Holland

| The McFall's SA - Durban |
Thanks so much for everything - we had a fantastic time!
b@Home is a lovely place to stay - we enjoyed everything and appreciate all your food and sightseeing recommendations - Thank you!
Megan, Deon, Darryl, Emma, Richar and Grant - Durban SA
2 May 2012

| Pieter en Monique Maritz SA |
1 Mei 2012
Annette en Kiki,
Baie dankie vir 'n fantastiese vakansie!! Die atmosfeer was so gesellig en vriendelik, ons het gevoel as of ons by vriende kuier!
(Dankie dat julle so mooi na my gekyk het toe ek siek was ook)
Ons gaan baie beslis vinnig weer terug wees!!
En dink asseblief aan ons wanneer julle Sea Gypsey se "hot mud pudding" eet!
Sien julle binnekort!
Baie groete en weer eens dankie,
Pieter en Monique Maritz
PS: Dankie vir ons herdenkingsgeskenk!
Dit was WONDERLIK!!

| Jane Hibben UK |
28.4.2012
Rescued when lost, given a lovely warm welcome and extremely smart & comfortable rooms.
Waking to the fabulous view and a delicious breakfast on the verandah.
A marvellous place to stay and we are just sorry that it was just for one night.
Hope to return here!!
Jane, Chris and Owen Hibben, Ashtead, Surrey, UK

| Chantal en Alet SA |
25.04.2012
Die fasiliteite is baie netjies en aangenaam.
Baie dankie vir die hartlike en warm ontvangs.
Ons het die verblyf geniet.
Chantal en Alet van Env. Affairs W.Cape